Tony Buzan

Tony Buzan
Geboortenaam Anthony Peter Buzan
Gebore 2 Junie 1942
Palmers Green, Middlesex
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Sielkunde
Alma mater Universiteit van British Columbia
Webblad www.thinkbuzan.com

Tony Buzan (* 2 Junie 1942 - ) is 'n Britse sielkundige en outeur. Hy is veral bekend vir sy werk om die breinkaart te populariseer.


Developed by StudentB